A+ Graad 2


1.9.2 par Besige Breintjies
Sep 18, 2023 Anciennes versions

À propos de A+ Graad 2

Ontwikkel basiese leervaardighede en afrikaans. Geskik vir 7-8 jariges

NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. L'application est eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Graad 2 bestaan uit honderde genotvolle oefeninge in the 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardigheide is noodsaaklik om u kind toe te rus met die nodige kennis vir die primêre opvoedkundige phase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; optelling, afterrekking, vermenigvuldiging (tafels), hoofrekene – deling, lees, orthographe, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.

In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel nie maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.

Die grafiese voorblad is onwerp wat ‘n Sirkus-avontuur uitbeeld. Elke voorwerp op die verhoog verteenwoordig ‘n vaardigheid of aktiwiteit.

Die navigasie tussen aktiwiteite is baie maklik vir kinders om te gebruik.

Quoi de neuf dans la dernière version 1.9.2

Last updated on Nov 26, 2023
Fixed black screen issue and target API 33

Informations Jeu supplémentaires

Dernière version

1.9.2

Telechargé par

Abdullah Alshbrawy

Nécessite Android

Android 5.0+

Available on

Voir plus

Use APKPure App

Get A+ Graad 2 old version APK for Android

Téléchargement

Use APKPure App

Get A+ Graad 2 old version APK for Android

Téléchargement

Des jeux comme A+ Graad 2

Obtenir plus de Besige Breintjies

Découvrir