A+ Graad 3


1.9.4 par Besige Breintjies
Mar 1, 2024 Anciennes versions

À propos de A+ Graad 3

Ontwikkel basiese leervaardighede en afrikaans. Geskik vir 9-10 jariges

NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. L'application est eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Graad 3 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede est vir u kind noodsaaklik om omself/haarself toe te rus met die fondamentale kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede sluit in; optelling, afterrekking, vermenigvuldiging (maaltafels), hoofrekene deling, lees, orthographe, logiese denke, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardigheid.

In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.

Quoi de neuf dans la dernière version 1.9.4

Last updated on Mar 26, 2024
Updated app to fix minor issues

Informations Jeu supplémentaires

Dernière version

1.9.4

Telechargé par

Mohamed Taha

Nécessite Android

Android 5.0+

Available on

Voir plus

Use APKPure App

Get A+ Graad 3 old version APK for Android

Téléchargement

Use APKPure App

Get A+ Graad 3 old version APK for Android

Téléchargement

Des jeux comme A+ Graad 3

Obtenir plus de Besige Breintjies

Découvrir