GOBE Wiskunde Graad 7


1.0 par GO & BE Programming
Jun 12, 2017

À propos de GOBE Wiskunde Graad 7

Le programme prépare les étudiants aux examens ANA en Mathématiques 7e année.

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 7 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :

Getalle en Bewerkings, Meetkunde en Finansiele Wiskunde

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.

Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.

Moeilike Probleme is uitgebrei sodat elke moeilike probleem 'n leidraad kan verskaf, indien gevra.

Daar is 45 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

Informations Application supplémentaires

Dernière version

1.0

Nécessite Android

4.0

Voir plus

Alternative à GOBE Wiskunde Graad 7

Obtenir plus de GO & BE Programming

Découvrir