Overberg

nuus kraakvars op jou foon

3.1.0 par Cape town luv
Sep 21, 2019

À propos de Overberg

Welkom op Overberg Nuus ons menti die varste nuus daagliks op jou foon.

n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.

Quoi de neuf dans la dernière version 3.1.0

Last updated on Sep 29, 2019
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes

Informations Application supplémentaires

Dernière version

3.1.0

Telechargé par

Soha Saeed

Nécessite Android

Android 4.0.3+

Voir plus

Use APKPure App

Get Overberg old version APK for Android

Téléchargement

Use APKPure App

Get Overberg old version APK for Android

Téléchargement

Alternative à Overberg

Obtenir plus de Cape town luv

Découvrir